Copyright 2019 - Overvaal Dorper Klub
  • 1

    Dorper Ram

  • 2

    Auction

  • 3

    White Dorper Ewes

  • 4

    Overvaal Dorper Show

 

BOETA HOMAN ONTVANG SPRINGBOK KLEURE

 

Springbok Kleure oorhandig aan Boeta Homan deur Vise President George van der Merwe van SANPU (SA Nasionale Posduif Unie).

 

WARMBAD SKOU  //  WARMBAD SHOW

 

Larry Dietrich het die Groot en reserwe Groot Kampioen Ram by the Streekskampioenskappe gehad.

JUNIOR AND SENIOR DORPER COURSE HELD AT RUSTENBURG, COURSE LEADER WAS BOETA HOMAN

The course that was recently completed in Rustenburg, was attended by 12 aspiring Dorper Breed Lovers.  Daily there was a theoretical and practical session.

On Thursday evening there was a braai, and all enjoyed getting to know each other better.  The course was really enjoyed by all, and we hope to see them at the shows and always upholding the Dorper Breed Standard.

 

Ons is 'n groep stoet boere van die Overvaal Area. Ons is baie passievol ten opsigte van ons stoet en deel graag met mekaar ons kennis en ondervinding van die dorper stoet. Hoekom?  Om ons te laat uitstuig as die beste ras tussen die dorper ras stoet boere.

Like minded stud dorper type breeders in the Overvaal Region.  We passionately share our experience and knowledge of the dorper race with each other. Why? We do this as to benchmark our herd against like minded dorper breeders.

OVERVAAL REGION

 

 

Tydens ons Dorperdag en kersete funksie is die volgende trofees oorhandig:

 

VERTONER VAN DIE JAAR DORPERS:

PLENTY DORPERS MET 268 PUNTE

VERTONER VAN DIE JAAR WITDORPERS:

CHAFRA WITDORPERS MET 151 PUNTE

 

Baie geluk aan Larry Dietrich en Annelie Jonker vir die mooi prestasie tydens ons klub se drie punteskoue.

 

 

Die GERT WILLEMSE TROFEE wat toegeken word aan ‘n persoon of persone wat ‘n wesenlike bydrae gemaak het om Dorpers en die klub te bevorder is toegeken aan Gideon Du Plessis. Baie geluk Gideon en dankie vir jou bydrae. Doen so voort.

  

 

 

 

 

Graag wil ons André Niewenhuis geluk wens met sy herverkiesing as Streeksverteenwoordige van Overvaal en Bosveld Klub.

Overvaal Dorper Klub Judges

Andre Nieuwenhuis. Phil Rawlins. Gideon du Plessis. JJ Seymore.